A guide for parents to raise
FINANCIALLY INDEPENDENT CHILDREN
The principals in the book are based on the successful basic life and financial facts from previous generations that's been forgotten by the modern day parent ...
A powerful tool to end the cycle of poverty and to achieve financial stability and financial independence
NO POVERTY … sounds so simple, but has proven enormously difficult to achieve if the solid foundation in a child's upbringing is absent.
Hierdie boek sal 'n wêreld van volhoubare ontwikkeling vir beide ouer en kind ontsluit. Soms is die kleinste tree in die regte rigting uiteindelik die grootste tree van jou en jou kind se lewe.
Lewe jy met 'n verlore droom? Wonder jy soms "wat as"? Hoe leer ek my kind van leierskap as ek self nie 'n leier is nie? Tye en denke het verander; ons moet nou buite die boks begin dink en ons kinders leer om selfstandige, selfonderhoudende volwassenes te wees.
Gebruik dié handleiding as 'n riglyn om jou kind op die pad na sukses te plaas. Dit spreek die fases van ontwikkeling aan ... van tantrums tot entrepreneurskap. 'n Praktiese projek wat pryslose vaardighede aanleer, finansiële kennis en hoekom versekering 'n belangrike finansiële instrument is. Droom saam en beplan saam. Die verskil wat dié boek in jou en jou kind se lewe sal bring sal gesien en onthou word lank na die prys vergete is.